wicamadmin

Spyt kom te laat – en teen ‘n prys – vir ons kopers.

“Caveat subscriptor” – “laat die ondertekenaar versigtig wees”. ‘n Onlangse beslissing van die Hooggeregshof wys weereens dat as jy ‘n ooreenkoms gaan teken, moet jy vir jou eie beswil en beskerming, die ooreenkoms ten minste goed deurlees en die bepalings daarin en die gevolge van die ooreenkoms verstaan. Die opknapper se droom en spyt wat

Spyt kom te laat – en teen ‘n prys – vir ons kopers. Read More »

As jy jou eiendom hierdie feestyd wil verkoop: onthou die belastingimplikasies.

Beplan jou finansiesJy moet al die finansiële implikasies verstaan en daarvoor beplan en begroot; saam met die wetlike implikasies en die oordragproses. Stel vir jou ‘n vooruitskatting op van die kontantvloei sodat jy weet wat jy sal ontvang en wanneer jy dit gaan ontvang, en net so belangrik, wat jy moet betaal en wanneer jy

As jy jou eiendom hierdie feestyd wil verkoop: onthou die belastingimplikasies. Read More »

‘n Skadevergoedingeis – die elite atleet teenoor die onoplettende fotograaf.

Deur: Ewald Burger Prokureurs “This is a running down case: literally” (Uittreksel uit uitspraak hieronder) Die toneel is die ikoniese Seepunt-promenade in Kaapstad. ‘n Elite-hardloper wat aan ‘n wedloop deelneem, bots met ‘n voetganger wat besig was met ‘n rustige Sondagstappie. Die voetganger doen ernstige beserings op en sy dagvaar beide die hardloper en die

‘n Skadevergoedingeis – die elite atleet teenoor die onoplettende fotograaf. Read More »

Scroll to Top