Jou regte met die koop van ‘n gebruikte motor.

“Die koper het honderd oë nodig, die verkoper net een” (Vertaalde spreekwoord) Jy koop ‘n gebruikte voertuig wat dan baie vinnig daarna blyk ‘n probleemvoertuig te wees. Jy gaan terug na die handelaar wat sê “Jammer, my maat, jy het dit gekoop in die toestand soos wat dit is, dit is gevolglik nie ons probleem nie”.

Read More »

Spyt kom te laat – en teen ‘n prys – vir ons kopers.

“Caveat subscriptor” – “laat die ondertekenaar versigtig wees”. ‘n Onlangse beslissing van die Hooggeregshof wys weereens dat as jy ‘n ooreenkoms gaan teken, moet jy vir jou eie beswil en beskerming, die ooreenkoms ten minste goed deurlees en die bepalings daarin en die gevolge van die ooreenkoms verstaan. Die opknapper se droom en spyt wat

Read More »

EmPOWER your home and small business

Here’s what you can claim back from renewable energy tax By Inge Barry : Sage One moment you’re creating an invoice or presenting on a global conference call, and the next… darkness. If you’re lucky, your trusty inverter, UPS, or remaining laptop battery saves the day, but many South Africans find themselves stuck between a

Read More »

‘n Skadevergoedingeis – die elite atleet teenoor die onoplettende fotograaf.

Deur: Ewald Burger Prokureurs “This is a running down case: literally” (Uittreksel uit uitspraak hieronder) Die toneel is die ikoniese Seepunt-promenade in Kaapstad. ‘n Elite-hardloper wat aan ‘n wedloop deelneem, bots met ‘n voetganger wat besig was met ‘n rustige Sondagstappie. Die voetganger doen ernstige beserings op en sy dagvaar beide die hardloper en die

Read More »
Scroll to Top