Jou regte met die koop van ‘n gebruikte motor.
“Die koper het honderd oë nodig, die verkoper net een” (Vertaalde spreekwoord) Jy koop ‘n gebruikte voertuig wat dan baie vinnig daarna blyk ‘n probleemvoertuig te wees. Jy gaan terug na die handelaar wat sê “Jammer, my maat, jy het dit gekoop in die toestand soos wat dit is, dit is gevolglik nie ons probleem nie”. […]
Jou regte met die koop van ‘n gebruikte motor. Read More »