Spyt kom te laat – en teen ‘n prys – vir ons kopers.
“Caveat subscriptor” – “laat die ondertekenaar versigtig wees”. ‘n Onlangse beslissing van die Hooggeregshof wys weereens dat as jy ‘n ooreenkoms gaan teken, moet jy vir jou eie beswil en beskerming, die ooreenkoms ten minste goed deurlees en die bepalings daarin en die gevolge van die ooreenkoms verstaan. Die opknapper se droom en spyt wat […]
Spyt kom te laat – en teen ‘n prys – vir ons kopers. Read More »